Stalletjies
Don: 11:00 – 22:00
Vry: 09:00 – 22:00
Sat: 09:00 – 22:00
Sluitingsdatum:
1 Augustus 2024
Opelug: R2100-R2600
Kos: R3100-R3500
Tent: R3400-R4400
STALLETJIEVORM
STALL APPLICATION
ALGEMENE INLIGTING
● Alle Stalletjies word aangebied op die Desert Palace Casino terrein.
● Suksesvolle aansoekers sal vanaf 21 Augustus 2024 in kennis gestel word.
BETALING
● Volledige betaling moet VOOR 1 SEPTEMBER 2024 ontvang word!
● Kansellasie terms geld.
● Volledige aansoekvorms MOET vergesel word met:
- 50% Deposito
- Bewys van betaling
- Afskrif van ID dokument
- Foto’s van u produkte
- Geskiktheidsertifikaat (kosstalletjies)
● BANKBESONDERHED:
NEDBANK UPINGTONTJEKREKENING: 128 501 8346
TAKKODE: 128 505
Gebruik stalletjienaam as "reference".
Epos alle dokumente na kalahari1@kuierfees.co.za.
REGISTRASIE
Registrasie vind plaas op die Feesterrein:
- Woensdag, 25 September 2024: 09:00-12:00
- Donderdag, 26 September 2024: 09:00-12:00
Vir volledige Terme & Voorwaardes, kliek hier.